top of page

Terugvoer van Gelukkige Ouers
Feedback from Happy Parents

Môre môre.
Weet jy Annelie, ek sit en tjank hier waar ek is, maar dis trane van soveel geluk. My kind presteer en doen so so goed. Ons is so trots op haar. Daars nie een dag wat verby gaan wat ons spyt is dat ons op Mumtaz besluit het nie... Ons is baie gelukkig en bevoorreg om julle in ons en ons kinders se lewe te kan hê...

Suzanne (Feb 2024)

MUMTAZ AKADEMIE (PTY) LTD
'n Divisie van MUMTAZ LIMITLESS NPC

Mumtaz Limitless NPC is 'n niewinsgewende maatskappy sonder lede, met Gemeenskapsmaatskaplike Welsyn as doelwit.

www.mumtazlimitless.org

admin@mumtazlimitless.org

©2021 - 2025 Mumtaz Akademie (PTY) Ltd.

bottom of page