top of page

Ons Program Opsies - Our Program Options

Kweek Kreatiwitiet - Harnessing Creativity

ce7a76cc-03f6-457f-9281-ade006a31332_edited.jpg

Wat ons bied

Dit is belangrik om te verstaan dat Mumtaz Akademie 'n vakspesifieke tutorsentrum is, en daarop gemik is om gesinne wat tuisonderrig of afstandsonderrig verkies het, te ondersteun deur vakspesifieke tutorsessies.


U as ouer(s)/voogde bly primêr verantwoordelik vir die opvoeding van u kind(ers), en volgens wetgewing mag hierdie verantwoordelikheid nie aan 'n derde party oorgedra word nie.
Met dit in gedagte, is ons hier om u te ondersteun en te help waar ons mag en kan.


Ons bied vakspesifieke tutorsessies vir leerders van Graad 1 tot Graad 12 aan. Leerders kan kies om sessies per vak te neem, of ons kan vakke saam groepeer vir u gerief.


Ons bied die keuse om tutorsessies by te woon 2, 3 of 5 dae per week, afhangende van u begroting en u kind se behoeftes.


Vir hoër grade wat spesialiseer in sekere vakke, bied ons ook tutorsessies aan vir onder andere Rekeningkunde, Ingenieursgrafika en Ontwerp (IGO) en Wiskunde.

.

What we offer

It is important to understand that Mumtaz Academy is a subject-specific tutoring center, aimed at supporting families who have chosen homeschooling or distance education through subject-specific tutoring.


You, as parent(s)/guardian(s), remain primarily responsible for your child(ren)’s education, and by law, this responsibility cannot be ceded to a third party.
With that in mind, we are here to assist and support you where we can and are allowed to.


We offer subject-specific tutoring for learners from Grade 1 to Grade 12. Learners can either choose to be tutored per subject, or we can bundle subjects together for your convenience.
We offer flexible options — tutoring 2, 3, or 5 days per week, depending on your budget and your child's needs.


For higher grades choosing specialized subjects, we also offer tutoring sessions in Accounting, Engineering Graphics and Design (EGD), and Mathematics.


 

WhatsApp Image 2023-10-31 at 16.13.03_cec10f9c.jpg
60219e44-a8ce-4f8f-9be1-79965221b39b.jpg___1747348345___1209600___1____UaeZCecTr2K_HZpvwlL

Middagsessie

​Afhangende van jou gesin se skedule, is ons middagsessie dalk 'n opsie.

Maak nie saak wat jou kind se akademiese behoefte is nie, ons programme bied die nodige ondersteuning vir optimale groei.​​

Aflaai: 13:30 - 14:00 :Drop-off

Tel op enige tyd voor: 17:30 :Pick-up any time before 

Afternoon Session

Depending on your family's schedule, our afternoon session might be an option.
No matter what your child's academic needs are, our programs offer the necessary support for optimal growth.​​

Mumtaz Bybel Skool

Mumtaz Bybelskool is trots om 'n tak van die bekende Dare to Care Bybelskool te wees, geaffilieer met Abundant Life Ministries in Suid-Afrika. Hierdie vennootskap stel ons in staat om 'n robuuste en geestelik verrykende kurrikulum aan te bied wat ontwerp is om begrip van die Skrif te verdiep en persoonlike groei te bevorder.

​

Jukskei

Jukskei is believed to have originated around 1743 in the Cape of Good Hope, South Africa, developed by "transport riders" who travelled with ox-drawn wagons. They used the wooden pins of the yokes (Afrikaans: juk, lit. 'yoke' and skei, 'divider') of the oxen to throw at a stick that was planted into the ground.

It is the 3rd most technical sport in the world and young and old can participate together.

We are the first learning center in the West Coast that has its own club and offers it as a sport.

​

61bc1-dsc_0116.jpg

MUMTAZ AKADEMIE (PTY) LTD
'n Divisie van MUMTAZ LIMITLESS NPC

Mumtaz Limitless NPC is 'n niewinsgewende maatskappy sonder lede, met Gemeenskapsmaatskaplike Welsyn as doelwit.

www.mumtazlimitless.org

admin@mumtazlimitless.org

©2021 - 2025 Mumtaz Akademie (PTY) Ltd.

bottom of page